Tim Allen

Tim Allen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Allen in Junie 2014

Geboortenaam Timothy Alan Dick
Geboorte 13 Junie 1953 (1953-06-13)
Denver, Colorado, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–present
Webwerf timallen.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Allen (gebore 13 Junie, 1953) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Santa Clause (1994), Toy Story (1995), en Galaxy Quest (1999), en in die televisiereeks Home Improvement (1991).


Developed by StudentB